BUFFELSPOORT

Tariewe | Galery | Kwotasie

BUFFELSPOORT

Tariffs | Gallery | Quotation

WOONSTELLE

Kies uit vier, ses of agt beddens met ’n badkamer en ’n kombuis.

FLATS

Choose from four, six or eight beds with a bathroom and a kitchen.

RONDAWELS

Standaard- of luukse eenhede met ’n volledig toegeruste kombuis en
’n TV met DStv.

RONDAVELS

Standard or luxury units with a fully equipped kitchen and a TV with DStv.

MAGALIES-VILLAS

Luukse en moderne eenhede geskik vir ses persone met ’n oopplankombuis en woonvertrek, twee badkamers en 'n patio met 'n ingeboude braai.

MAGALIES VILLAS

Modern luxury units suitable for six persons with an open-plan kitchen and living area, two bathrooms, and a patio with a built-in braai.

WOONWA- EN KAMPEERTERREIN

Staanplekke op grasperke onder bome of geplaveide staanplekke met skadunet, kragpunt en braaigeriewe.

CARAVAN AND CAMPING SITE

Stands on lawns under trees or paved stands with shade nets, power supply, and braai facilities.

TENTHUISE

Dié eenhede is toegerus met vier beddens en ’n badkamer, met of sonder ’n kombuis. Eenhede sonder kombuise kan gebruik maak van ’n gemeenskaplike kombuis.

TENT HOUSES

These units are equipped with four beds and a bathroom, with or without a kitchen. Units without kitchens can make use of a communal kitchen.

T: +27 14 572 1000
F: +27 31 572 1010
E: buffelspoort@atkv.org.za