Skip to the content

ATKV-Buffelspoort bied vanjaar vir die tweede keer die Afrikitifees op Saterdag 9 September aan.

Afrikitifees se slogan is: "Jou taal- en kultuurfees" Alle komponente van ons Afrikaanse kultuur word hierin vervat: Kos en kos demonstrasies, wyn- en biertent, Beeldende en uitvoerende kunste, skilder, kore, orkeste, toneel, opvoedkundige aksies, soos boomplant, honde- en slangvertonings, sportsoorte: fietstrap, boogskiet, ringbal, jukskei, karate, toutrek, gemeenskap- en kunsstalletjies, gaskunstenaars, dansgroepe, eg afrikaanse tradisionele erfenis: toutrek, jukskei, volkspele, sweepslaan en draadkarre bou, ou klassieke motors, Harley Davidson, Diepe waters- en Binnelanders akteurs, uitstallings van karavane en motor agentskappe.

gaskunstenaars, Diepe waters- en Binnelanders akteurs

Bring ‘n blikkie honde- of katkos as deel van jou ingangs fooi. R80 vir volwassenes en hoërskoolleerders R50 vir laerskoolleerders Gratis vir kinders onder 7

ons het Iets vir elke ouderdom

BORGE 2023

IN SAMEWERKING MET