Skip to the content

Woonstelle

Kies uit vier, ses of agt beddens met ’n badkamer en ’n kombuis.

8-bedwoonstelle, 3-ster: standaard

’n Luukse 8-bedrondawel met twee badkamers, drie slaapkamers, twee dubbelbeddens en twee stapelbeddens. 800 m van die hoofkompleks af.

6-Bed Woonstelle, 2-ster: standaard

Een slaapkamer met ’n ingeboude dubbelbed en vier enkelbeddens/stapelbeddens in die leefarea. Twee badkamers: Die badkamer in die slaapkamer het ’n stort en die ander badkamer het ’n bad.

4-bedwoonstel, 2-ster: standaard

Een 4-bedwoonstel met ’n badkamer en een slaapkamer met ’n dubbelbed en twee enkelbeddens. 800 m van die hoofkompleks af.

Sien alle akkommodasie

Magalies Villas ATKV Buffelspoort

Magalies-villas

6-Slaper Eenhede

Rondawels at ATKV Buffelspoort

Rondawels

4 en 8-Slaper Eenhede

Tented house accommodation ATKV Buffelspoort

Tenthuise

4-Slaper Eenhede

Apartment accommodation ATKV Buffelspoort

Woonstelle

 4, 6 en 8 (3 Ster) Slaper Eenhede

Woonwa- en kampeerterrein

Woonwa - en kampeerterrein akkommodasie