2-Slaper Huis

35m2

Slaap 2 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


1-slaapkamereenheid met ʼn dubbelbed. Lugversorging in die oopplankombuis/-sitkamer. Dakwaaiers in die slaapkamer. Badkamer met stort. Platskerm-TV met beperkte DStv. Nie-rook eenheid.

ʼn Buitesambreel word verskaf en daar is ʼn buite braai-area. 1 voertuig word toegelaat.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakpatio

Braai-area

Buitemeubels

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig