Skip to the content

Aktiwiteite by die oord

  • Warm binneshuise en buiteswembaddens 
  • Koue buiteswembaddens
  • Borrelbaddens
  • Waterwurm en wipmatte
  • Snoeker en potspel
  • Gholf en avontuur-minigholf
  • Vlugbal, muurbal, tennis

Fasiliteite by die oord

’n Gelisensieerde restaurant met ’n afdeling vir wegneemetes, ’n sportkroeg en goed toegeruste winkel en drankwinkel. Daar is ook ’n OTM op die perseel.

Besienswaardighede in die omgewing

  • Hartebeespoortdam en Groot-Marico
  • Historiese slagvelde
  • Lesedi Cultural Village
  • Magaliesberg-, Pilanesberg- en Kgaswane-natuurreservaat
  • Sundown Ranch-leeupark
  • Sun City
  • Maropeng, Wieg van die Mensdom en die Sterkfonteingrotte
  • Lugballon-safari’s en die Van Gaalen-kaasplaas

NEEM KENNIS

Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd 'n addisionele heffing gevra word.