Standaard of luuks met ’n badkamer, volledig toegeruste kombuis en 'n televisie met beperkte DStv.
2-bed 3-ster: Standaard (Opgegradeer)
Rondawel met een slaapkamer, toegerus met ’n dubbelbed met lugversorging.
4 bed nuut opgegradeer huis
4-Bed huis met twee aparte slaapkamers. Een kamer met ’n dubbelbed en die tweede kamer met twee enkelbeddens. Badkamer met ’n stort. ’n Slaapbank in die leefarea vir ’n ekstra persoon. Lugversorging in die leefarea/kombuis. Die braai-area is onder dak.
4-bed nuut opgegradeer dubbelbed/2 dag banke
Opgegradeerde Rondawel met een slaapkamer en muur-waaier. Twee enkel slaapbank in oop plan leef area met lugverkoeling. Badkamer het ‘n stort. TV met beperkte DStv. Braai area. Nie rook.
4-bedhuis, 3-ster: standaard (Enkel met stort)
Een slaapkamer met twee enkelbeddens en twee enkelbeddens in die kombuis/leefarea. Dakwaaier in die leefarea en ook ’n waaier in die hoofslaapkamer. Badkamer met ’n stort. Beperkte DStv. Geen rook-eenheid. Een voertuig toegelaat.
8-Bed 3-ster: standaard
’n Dubbelverdiepingeenheid. Op die grondverdieping is daar een slaapkamer met ’n dubbelbed en stapelbed. Die boonste verdieping het ook ’n dubbelbed en stapelbed. Die boonste badkamer het ’n stort en die onderste badkamer ’n bad. Kombuis.
Sien alle Akkommodasie
Buffels Villas
8-Slaper Eenhede
Magalies-villas
6-Slaper Eenhede
Rondawels
4 en 8-Slaper Eenhede
Tenthuise
4-Slaper Eenhede
Woonstelle
4, 6 en 8 (3 Ster) Slaper Eenhede
Woonwa-en-kampeerterrein
Woonwa-en-kampeerterrein akkommodasie