Skip to the content

Neem asseblief kennis dat die warm binneshuise-swembad vanaf 27 Januarie tot 14 Februarie 2025 vir noodsaaklike onderhoud gesluit sal wees. 

Die verhitte buiteswembad sal oop wees. 

Jammer vir enige ongerief.

Die jaarlikse prysverhoging vind plaas op 1 Maart. Besprekings en navrae oor beskikbaarheid van akkommodasie word direk by die oord gedoen. Vir meer inligting kontak ons sentrale besprekingskantoor by +27 11 919 9092 of die oord by +27 14 572 1000.