5-Slaper Huis (Rolstoel Vriendelik)

52m2

Slaap 5 (Maksimum 4 Volwassenes)

2 Slaapkamers

1 Badkamer

Selfsorg


2-slaapkamerhuis. Daar is ʼn dubbelbed in die een kamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Daar is ʼn slaapbank in die oopplanleefarea vir ʼn ekstra persoon (geskik vir kinders). Lugversorging in leefarea. Badkamer met 'n rolstoelvriendelike stort.

Platskerm-TV met beperkte DStv. Nie-rook eenheid. Daar is ʼn onderdakbuitebraai-area met ʼn bankie. 1 voertuig word toegelaat.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakpatio

Braai-area

Buitemeubels

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig

Rolstoel Vriendelik