Vierbed-huis (slegs enkelbeddens)
![]() |
52 m2 |
![]() |
Slaap 4 (maksimum 4 volwassenes) |
![]() |
2 slaapkamers |
![]() |
1 badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Die tweeslaapkamerhuis beskik oor twee aparte slaapkamers, elk met twee enkelbeddens. Die leefarea het lugversorging.
Die badkamer het ’n stort. Daar is ’n platskerm-TV met beperkte DStv. Dit is ’n nie-rook-eenheid. Die huis het ’n onderdakbuitebraai-area met ’n bankie en parkeerplek vir een voertuig.
Badhanddoeke word voorsien. Bring jou eie swemhanddoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.
Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakpatio |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Buitemeubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering vir een voertuig |





