Kampering: Blok A

25m2

Slaap 6

Gedeelde ablusie fasiliteite


Staanplekke op gras onder skaduryke bome of geplaveide staanplekke met skadunet, kragpunt en braaigeriewe word voorsien. Uitmuntende opwas- Bring asseblief jou eie karavaan of tent, die oord verskaf dit nie.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Geriewe

Braai-area

Kragpunt

Gedeelde ablusie fasiliteite

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig