Kampering: Blok C
![]() |
25 m2 |
![]() |
Slaap 6 |
![]() |
Gedeelde ablusiefasiliteite |
Staanplekke op gras onder skaduryke bome of geplaveide staanplekke met skadunet, kragpunt en braaigeriewe word voorsien. Uitmuntende opwas- en ablusiefasiliteite.
Bring asseblief jou eie karavaan of tent, die oord verskaf dit nie.
Geriewe
![]() |
Braai-area |
![]() |
Kragpunt |
![]() |
Gedeelde ablusie fasiliteite |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering vir een voertuig |



