4-Slaper Rondawel

35m2

Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Opgegradeerde 1-slaapkamer rondawel met dubbelbed in die slaapkamer en ʼn muurwaaier. 2 dagbeddens is beskikbaar vir kinders in die oopplanleefarea. Daar is lugversorging in die leefarea. Badkamer met ʼn stort.

Platskerm-TV met beperkte DStv. Nie-rook eenheid. Daar is ʼn onderdakbuitebraai-area met ʼn bankie. 1 voertuig word toegelaat

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakpatio

Braai-area

Buitebankie

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig