4-Slaper Rondawel (Slegs enkelbeddens)
![]() |
35m2 |
![]() |
Slaap 4 (Maksimum 4 Volwassenes) |
![]() |
1 Slaapkamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
‘n Ouer rondawel met 1-slaapkamer met 2 enkelbeddens en 2 enkelebeddens in die ooplan leefarea. Dakwaaier in die leefarea. Muurwaaier in die slaapkamer. Badkamer met ʼn stort. Platskerm-TV met beperkte DStv.
Daar is ʼn buitebraai-area. 1 voertuig word toegelaat.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Buitebankie |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |