Agtbed-dubbelverdieping-rondawel
![]() |
70 m2 |
![]() |
Slaap 8 (maksimum 6 volwassenes) |
![]() |
1 slaapkamer en oopplan-kamer bo |
![]() |
2 badkamers |
![]() |
Selfsorg |
Die dubbelverdieping-eenheid beskik op die grondverdieping oor ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n bad. Daar is ook ’n kombuis en leefarea.
Op die boonste verdieping is daar ’n oop kamer met ’n dubbelbed en twee stapelbeddens. Die badkamer op hierdie verdieping het ’n stort.
Die eenheid het ’n onderdakbuitebraai-area en ’n televisie met beperkte DStv. Twee voertuie word toegelaat. Dit is ’n nie-rook-eenheid.
Badhanddoeke word voorsien. Bring jou eie swemhanddoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.
Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Waaier |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakpatio |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Buitemeubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering vir een voertuig |





