4-Slaper Tenthuis

58m2

Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes)

Oop kamer

1 Badkamer

Selfsorg


ʼn Safaritent gebou op ʼn sementblad; toegerus met ʼn dubbelbed en 2 enkelbeddens (geskik vir kinders) in die oopplan leefarea. Daar is ʼn kombuis en ʼn badkamer met ʼn stort. Geen TV in hierdie eenhede nie.

Daar is ʼn buitebraai-area met ʼn bankie. 1 voertuig word toegelaat.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Braai-area

Buitebankie

Klein kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig