6-Slaper Magalies Villa
![]() |
60m2 |
![]() |
Slaap 6 (Maksimum 6 Volwassenes) |
![]() |
3 Slaapkamers |
![]() |
2 Badkamers |
![]() |
Selfsorg |
Hierdie 6-slapervilla het 3 slaapkamers. Daar is lugversorging in die hoofslaapkamer met ʼn koningin-grootte bed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk.
Die badkamer in die hoofslaapkamer het ʼn bad en die ander een het ʼn stort. Daar is ʼn volledig toegeruste kombuis en ʼn leefarea.
Daar is ʼn onderdakbraai-area met tuinmeubels. 2 voertuie word toegelaat.
Daar is ʼn platskerm-TV met beperkte DStv. Dit is ʼn nie-rook eenheid.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakpatio |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Buitemeubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 2 voertuie |