6-Slaper Magalies Villa (Rolstoel Vriendelik)

60m2

Slaap 6 (Maksimum 6 Volwassenes)

3 Slaapkamers

2 Badkamers

Selfsorg


Hierdie 6-slapervilla het 3 slaapkamers – ʼn hoofslaapkamer met lugversorging en ʼn koninginbed, en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk.

Daar is 2 badkamers met storte – 1 badkamer is rolstoelvriendelik met ʼn inrolstort. Daar is ʼn leefarea en ʼn ten volle toegeruste kombuis. Daar is 'n platskerm-TV met beperkte DStv. Geen rook eenheid.

Die eenheid het ʼn onderdakbraai-area met buitemeubels en parkeerplek vir 2 motors.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakpatio

Braai-area

Buitemeubels

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 2 voertuie

Rolstoel Vriendelik