Kennisgewings:
- Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd 'n addisionele heffing gevra word.
- OTM Beskikbaar op die perseel (SASSA gelde kan hier onttrek word)
- Neem asseblief kennis dat die verhitte buiteswembad van 9-18 Februarie 2026 gesluit sal wees vir dringende instandhouding. Alle ander fasiliteite, insluitend die verhitte binneswembad, koue swembad en jacuzzi’s, sal gedurende hierdie tyd oop bly. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak.
Fasiliteite by Buffelspoort
Gelisensieërde Restaurant
Kits Koswerf
Sportkroeg
Winkel
Drankwinkel
Salon
Aktiwiteite by Buffelspoort
Warm Buiteswembad
Buiteswembad
Onderdak Warm Swembad
Borrelbad
Kinderswempark
Kinderaktiwiteite
Minigholf
Buite-gimnasium
Skaak
Vlugbal
Jukskeibaan
Dryfbaan
Tennisbane
Speelparkie
Waterglybaan
Paddle tennisbaan
Waterparkie
Virtuele Realiteit Ervaring
Besienswaardighede
- Hartebeespoortdam en Groot-Marico
- Historiese slagvelde
- Lesedi Cultural Village
- Magaliesberg-, Pilanesberg- en Kgaswane-natuurreservaat
- Sundown Ranch-leeupark
- Sun City
- Maropeng, Wieg van die Mensdom en die Sterkfonteingrotte
- Lugballon-safari’s en die Van Gaalen-kaasplaas