Besprekings en navrae oor beskikbaarheid van akkommodasie word direk by die oord gedoen.
Vir meer inligting kontak ons sentrale besprekingskantoor by +27 11 919 9092 of die oord by +27 14 572 1000.
*Die jaarlikse prysverhoging vind plaas op 1 Maart.