Skip to the content

ATKV-Buffelspoort Rondawels

Buffelspoort het ’n verskeidenheid twee-, vier-, vyf-, en agt-bed-rondawels. Elke rondawel het ’n ten volle toegeruste kombuis sowel as ’n televisie met DStv. Afhangend van die eenheid, beskik die badkamers oor net ’n stort, of beide ’n stort en ’n bad.

ATKV-Buffelspoort Magalies-villas

Die nuutste toevoeging tot ATKV-Buffelspoort is die luukse en moderne Magalies-villas. Elk bestaan uit drie slaapkamers vir ses mense, ’n oopplankombuis en –leefarea, asook ’n stoep met ’n ingeboude braai. Die villas is lugversorg.

ATKV-Buffelspoort Buffelsaal

Buffelspoort het ’n verskeidenheid twee-, vier-, vyf-, en agt-bed-rondawels. Elke rondawel het ’n ten volle toegeruste kombuis sowel as ’n televisie met DStv. Afhangend van die eenheid, beskik die badkamers oor net ’n stort, of beide ’n stort en ’n bad.

ATKV-Buffelspoort Konferensie Sentrum