Kom ontspan en kuier saam met ons vir ʼn lekker naweek vol pret, musiek en goeie geselskap!

Hier’s waarna jy alles kan uitsien:

    • ʼn Spesiale optrede deur Ilan van Staden 
    • Afrikiti-pret met hope swembadspeletjies en kompetisies 
    • Bring en braai met goeie geselskap 
    • Langarmdans en nog baie meer verrassings!

 

Moenie hierdie heerlike naweek misloop nie – bring die hele gesin saam!